GEBRAAIDE HEUNING VARKSTUK

GEBRAAIDE HEUNING VARKSTUK

500g Vark
2 eetlepels heuning
20ml olie

Smeer heuning oor die vleis
Sit bietjie olie in die oond pan of bak.  Plaas die vleis daarin en bak vir
180 min @ 150°C
Bron en Foto: Cecil Dunhin