

AMANDELMEEL BROODJIE IN ‘N KOPPIE
Ek het gou hierdie gemaak en dis lekker.
⅓ koppie amandelmeel
1 eier
½ teelepel bakpoeier
knippie sout
Meng alles saam, skep in ‘n standaard koffie beker en mikrogolf vir 90 sekondes op hoog.
Ek het 1 teelepel heuning by gevoeg – vir die wat ‘n effens soet broodjie wil hê.
Enjoy!!
Resep en foto: Estelle Kuun Lines







geskuif