PETRE SE GEMARINEERDE SAMPIOENE
1 pakkie Sampioene
2 koppies asyn
1 koppie water
1/4 koppie suurlemoensap
Sout na smaak
Grof gemaalde swart peper
3/4 koppie suiker (of na smaak)
1 opgehoopte teelepel Origanum
Gekapte knoffel na smaak (opsioneel)
Bietjie olyfolie
Meng alles saam en laat staan vir om en by 1 1/2 uur of langer voor gebruik.. hoe langer dit staan, hoe lekker is dit..
Foto ern resep: Petré Van Jaarsveld