

NELIZE SE AARTAPPELBROODJIE
Resep en foto: Nelize Kruger
FOOD LOVERS RECIPES
200 g opgesnyde spek
2 groot gerasperde aartappels
1 eier
225 ml koekmeel
1,5 ml teelepel bakpoeier
handvol gerasperde kaas
en sommer pasta sous pakkie of potato bake
Braai spek.
Meng alles goed saam.
Plaas in ‘n Argilla broodpan.
Bak in mikrogolf oond, eers vir 15 min teen 750 wt en dan op vol sterkte vir 3.5 min.






