ILONA SO GRONDBOONTJIE HAPPIES
Ek moet net eenvouding hierdie heerlike peanuts met julle deel. As jy begin eet hou jy net eenvoudig nie op nie.
Jy benodig ROU peanuts, koekmeel en sout.
Was die peanuts en gooi hulle net so nat in koekmeel dat almal bedek is met meel
Gooi die orige meel uit die houer, gooi sout oor volgens smaak en mikorgolf vir 3min op volle krag
Roer die peanuts goed en mikro vir nog 3min.
Laat afkoel.
RESEP EN FOTO: Ilona Turner