

HEERLIKE KLAPPER BOTTER TUISGEMAAK
Hallo julle…ek moet hierdie met julle deel….ek het vandag my eie coconut butter gemaak…en mense DIT IS HEERLIK….
Baie eenvoudig:
400g medium dessicated coconut
Gooi in die liquidiser en blend..(moet net aanhelp met n spatula)
Vat omtrent so 10 minute….dit is rerig baie baie lekker…..😊😋
Ek gebruik dit in plaas van botter in coconut muffins, koekies en smoothies. Dis lekker in kerrie disse ook. Dis sommer lekker net so…dit het n sterk klappper smaak so n mens kan dit nie in als gebruik nie, maar n mens moet eksperimenteer…
FOTO EN RESEP: Alyssa Buxmann






