


ANNELIZE SE HEERLIKE RYSSLAAI
Gaar rys(so veel as jy wil)
1pak spek opgesny
3 wortels gerasper
1 pak mushrooms
1. Maak rys gaar
2. Braai spek, wortels en mushrooms tot lekker gaar.
3. Meng al die bestandele saam.
Is baie lekker.
Bron: Annelize De Bruin






