


KARRINGMELK PLAATKOEKIES
500 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
5 ml koeksoda
5 ml sout
500 ml karringmelk
2 eiers
25 ml gesmelte botter
15 ml suiker
Sif koekmeel, bakpoeier, koeksoda, sout saam.
Klits die karringmelk, eiers, botter en suiker saam. Voeg die vloeistof by die meelmengsel.
En roer tot gemeng.
Braai in bietjie olie (ekt Myne in my pannetjie gebak met cook en spray)
Lekker!!!! Glad nie droog nie.
Foto: Benhet Nieuwenhuis
2de foto: Marika Tegmann
Ek het so halwe koppie gemengde bessies by gesit vir die soet suur smaak. So saam met die roomys en die Toffie sous (Gekoop) was dit baie lekker gewees. Het ook ses groot plaat koeke uit gekry







So het ek die resep vanaand gemaak. Ek het halwe koppie gemengde bessies by gesit. So jy eindig op met soet suur smaak. Baie lekker gewees.