


PEKEL OPLOSSING VAN VLEISLAND
10 liter water
1 kg sout
100 gram bruinsuiker
1 teelepel Salpeter
1 pakkie Pickling spice
1 teelepel swart peper
Kook alles saam tot dit kookpunt bereik en die bestanddele (Salpeter, suiker en sout)opgelos is,
Koel oornag af, en laat lê dan die vleis vir 24-48 uur in die oplossing voor dit gerook word..
Bron en foto : Stefaans Blaauw






