LEKKER SAMPIOEN VOORGEREG
1 ui opgekap
50 ml botter
25 ml olyfolie
1 e crushed garlic
1 takkie tiemie
500g gehalveerde sampioene
250 ml room
sout en peper na smaak
vars gekapte pietersielie
braai die uie in die botter en olie
voeg dan die tiemie garlic en sampioene by en braai n rukkie
voeg sout en peper en room by en
kook tot die sous dikkerig is
bedien op geroosterde brood en garneer met gekapte pietersielie
bron . jan braai
FOTO: Gideon Louw