

ELSA SE CHILLI GARLIC RELISH
Chilli garlic relish. Heerlik met braaivleis en ook op braai broodjies.
2 toontjies knoffel
1 van elk: rooi en geel soetrissies
brandrissies na smaak
olyfolie
Blits al die bestanddele behalwe olie in voedsel verwerker, bottel en bedek met olyfolie.
Bron en foto: Elsa Meintjies






