DESIRE SE SCONE KAASBROODJIE
2 kop koekmeel
2 kop gerasperde kaas
2 kop Melk
4 teel bakpoeier (nie hoogvol nie)
½ teel sout
METODE
Voorverhit oond tot 200°C
Meng alles net lekker deur en skep in gesmeerde broodpannetjie
Bak vir 20-25 min
(hou dop as hy verkleur en binne gaar is is hy reg)
Laat afkoel in pannetjie
Sny en geniet saam met sop of lekker konfyt en kaas
Bron en Foto: Desire Watkins