

BOBBY SE VLA IN DIE MIKROGOLF OOND
2 x kapokkie eiers( vanoggend gele) baie goed geklits
1 x kop melk
1 x t vanielje
4 x t suiker
1 x T maizena
Meng goed,
In m/oond op max
Stel vir 4 min. Laat loop.
Roer elke minuut tot klaar
Nota: Kapokkie eiers se geel is selfde groote as ander hoender eiers, maar die wit kleiner. Alle eiers moet goed geklits word anders breek die wit in stukkies op
Bron en Foto: Bobby Le Roux






