


“STICKY” HOENDER
1 koppie meel
1 teelepel sout
1/2 teelepel peper
1 teelepel knoffel poeier
1/2 teelepel paprika
Meng alles saam
Bak vir 40min teen 200 grade.met net die meelmengsel. Geen water
Smeer hoender met 1/2 koppie braai sous + 1/2 koppie heuning gemeng
Bak vir 10min @ 200 grade
Recipe and photo: Cecil Dunhin






