

ELZETTE SE BOSBESSIE EN SUURLEMOEN DRANKIE
2 liter sprite
1 karton bosbessie sap(cranberries), maar jy gaan omtrent die helfte gebruik op ‘n slag.)
Roses se lemon cordial, jy gaan dit na smaak moet byvoeg-ek het so halwe bottel gebruik) maak seker dis die lemon een en nie die lime nie.
Voeg alless bymekaar met so bietjie ys…. dis heerlik
Resep: Elzette Schoeman






