

CHANTELL SE ERTJIE EN MIELIE SLAAI
Baie eenvoudig:
2 eiers, opgekook
1 blik ertjies
1 blik mielies
mayonnaise om te meng
Druk die water/sous uit van die blikkies.
Sny eiers klein blokkies.
Kan stukkie uie ook insit as jy wil.
Meng alles saam met ‘n bietjie mayonnaise.
Chantell Octavia






