

INA SE PANNEKOEK SOUS
1 koppie water
1 koppie suiker
1 teelepel kaneel
1 teelepel margarien
Kook dit en verdik met mielieblom.
Gooi dit oor die opgerolde pannekoek.
Jy gooi soos gewoonlik jou kaneelsuiker oor en rol dan dadelik op. Pak in bak en gooi bietjie sous oor elke laag gerolde pannekoek.
Baie baie lekker.
Bron en foto: Ina vd Merwe Jooste






