

ARTHUR SE SONDAG PEANUTBUTTER BROWNIES
1 koppie suiker
½ koppie meel
1/3 koppie kakao poeier
¼ teelepel bakpoeier
Knippie sout
2 eiers
1 koppie olie
1 teelepel vanillla geursel
Grondboontjiebotter
Meng alles saam, behalwe grondboontjiebotter.
Skep die besalg in ‘n voorbereide pan.
Skep lepels vol grondboontjiebotter in die beslag.
Sprinkel 100’s en 1000’s oor.
Bak vir 22 min teen 180°C.
Bron en foto: Cecil Dunhin






