
TARTARE SOUS
1 koppie mayonnaise
2 teelepels gekapte pietersielie
2 teelepels gekapte tarragon
2 gekapte kappertjiesade (opsioneel)
sout en peper
Meng alles saam.
Laat staan vir ‘n half uur.
Bedien saam met enige vissoorte.
You cannot copy content of this page
Frikkie Jones
Jy kan dit gesonder maak om die helfte mayo en helfte griekse joghurt gebruik