

GESTOLDE AVOKADO SLAAI
1 groot avo, fyngedruk
375 ml kookwater
25 ml mayonaisse
Klein ui, fyngerasper
1 pakkie suurlemoenjellie
Meng jellie met kookwater, laat afkoel meng alles saam en laat stol !
Heerlik lekker veral saam koue slaaie.
FOTO EN RESEP: Ansi Fourie Pypers Fourie – ek het pers jellie gebruik 🙂






