GESTOLDE AVOKADO SLAAI

gestolde avo slaai ansie regtested

GESTOLDE AVOKADO SLAAI

1 groot avo, fyngedruk
375 ml kookwater
25 ml mayonaisse
Klein ui, fyngerasper
1 pakkie suurlemoenjellie
Meng jellie met kookwater, laat afkoel meng alles saam en laat stol !
Heerlik lekker veral saam koue slaaie.

FOTO EN RESEP: Ansi Fourie Pypers Fourie  – ek het pers jellie gebruik 🙂