

ELRIKA SE FLOPVRYE OLYF TAPENADE
Meng deur sodat geure kan trou:
30 kg swart olywe, lekker fyn gekap
2 bosse vars seldery, ook baie fyn gekap
8 groot peppers, fyn gekap
Meng saam en voeg by bogenoemde mengsel:
1 liter swart druiwe asyn
1 liter balsamiese asyn
500 ml avokado olie
500 ml olyfolie
Kap fyn met blender en bottel.
Boy oh Boy dit is heeeeerlik met sout beskuitjies.
Resep en foto: Elrika Lesch







Elrika Lesch
Ek het rooi, geel en greenpeppers gebruik… Myne gaan lank staan want ek het baaaaaie …. darem seker n goeie 3 – 6 maande
Die tapenade resep lyk heerlik. Is die peppers die rooies en/of geles; kan green peppers ook werk? Hoe lank kan hierdie tapenade in yskas hou… of kan ek vries? Ek het nogal baie olywe!
Susan ek sal laat Elrika jou antwoord, ek stuur vir haar ‘n boodskap. DAnkie vir jou navraag ek kom terug na jou toe. 🙂