CHEMONEI SE TUNATERT
2 blikkies tuna
1 gerasperte ui
8 eetlepels mayonaise
8 eetlepels chutney
½ pak cheese and onion chips
4 eiers
Meng alles saam, skep in oondbak en sit in die oond teen 180ºC vir 15 min. Strooi gerasperde kaas oor en sit terug in oond laat kaas smelt haal uit en bedien.
Resep en Foto: Chemonei Gesiggie Korff