CHEMONEI SE TUNATERT

tested

CHEMONEI SE TUNATERT
2 blikkies tuna
1 gerasperte ui
8 eetlepels mayonaise
8 eetlepels chutney
½ pak cheese and onion chips
4 eiers

Meng alles saam, skep in oondbak en sit in die oond teen 180ºC  vir 15 min. Strooi gerasperde kaas oor en sit terug in oond laat kaas smelt haal uit en bedien.

Resep en Foto: Chemonei Gesiggie Korff