3 BESTANDDELE KLAPPERYS
400 g klapper
500 g versiersuiker
1 blikkie kondensmelk
Meng alles saam ( dis baie styf)
Druk helfte in gesmeerde bak en meng bietjie kleursel met die ander helfte. Druk vas bo op. Ek sny dit voor dit yskas toe gaan. So uur dan is dit reg vir eet.
Resep en foto: Marlize Williams
done
Anne-Marie Olivier Hattingh
Ek het die 1ste een….met 3 bestanddele vir ‘n funksie gemaak en die mense was mal daaroor. Ek het die resep 2 x gemaak en 1 wit gehou en die ander een pienk gemaak! Sal verseker dit weer maak! Vinnig en heerlik!!!