3 BESTANDDELE KLAPPERYS


3 BESTANDDELE KLAPPERYS
400 g klapper
500 g versiersuiker
1 blikkie kondensmelk
Meng alles saam ( dis baie styf)
Druk helfte in gesmeerde bak en meng bietjie kleursel met die ander helfte. Druk vas bo op. Ek sny dit voor dit yskas toe gaan. So uur dan is dit reg vir eet.
Resep en foto: Marlize Williams