

ALICIA SE STAMPMIELIES EN BONE
1 kg vleis stukkies
1 groot ui (gesny)
500 g stampmielies en boontjies
Sout en “freshly ground” pepper,
Robertson steak en chops,
Robertson barbeque en
Robertson mixed herbs na smaak
1 blokkie stock pot beef
Gooi al die bestanddele in die slowcooker op hoog tot sag, behalwe die blokkie stock pot beef. Kook tot sag so vir ongeveer 6 ure. Gooi dan die stock pot beef by en laat dit deur kook so vir ongeveer 30 min. Jy kan soveel pepper in gooi soos jy wil. Ek hou van lekker pepperige stampmielies en boontjies 😉
Bron en foto: Alicia Dirkse






