

SONELLE SE MUSHROOM SOUS
Bestandele
1 uit fyn gekap
1pakkie mushrooms gesny
1/2 pakkie mushroom sop
1/2 pakkie bruin uie sop
1 houer room
1/2 koppie melk
Metode:
Braai die uie en mushrooms tot gaar met n teelepel veggie mix spice
Meng die sop met die room en 1/2koppie melk
Gooi in en kook op lae hitte tot dik
Geniet
Bron:Sonelle Muller







Elna Botha
Ek het iets Baie lekker geleer by iemand op fb,,terwyl jou mushroom en knoffel braai roer Klein bietjie bovril by,,Dan maak dik met mushroom sop poeier en melk,, julle dis hemels,,,,,,