

ANEL SE PEPPERMINT-MOUSSE-TERT
250 ml room (koud)
1 blikkie karamel kondensmek
1-2 pakkies tennisbeskuitjies
1 gewone peppermint-crisp sjokolade
1 houer sjokolade mousse aangemaak volgens aanwysings op houer
Metode:
Klop room styf. Vou kondensmelk en room saam. Pak tennisbeskuitjies in bak. Rasper die sjokolade. Meng driekwart van die sjokolade by die kondensmelk mengsel. Gooi n lagie peppermint vulsul in bak op beskuitjies, dan n laag sjokolade mousse en dan weer n laag peppermintvulsel. Laaste strooi die oorbywende gerasperde sjokolade bo-op as versiering en plaas in yskas. Heerlik
BRON: Anel Nel Vd Walt






