

NICO EN CHARISE SE HOENDERPASTEI
Kook so 5 stukkies hoender ( hang af hoeveel mense) vir so uur en n half in water met uie en kruie soos wat jul lus het.
Gooi bietjie water uit en voeg 125ml room by, dan voeg jy die mushrooms by.
Kook tot mushrooms leke sag is.meng 3 teelepels koekmeel met n koppie melk om die vulsel styf te maak, voeg by die hoender en kook tot dit dikker is.
Smeer jou bak met botter en le die deeg uit aan onder kant.
Sit dit in die oond tot dit mooi lig is en haal uit.
Gooi dan jou vulsel oor en begin om die strips oor te pak, smeer dan met olyf olie en Sit in die oond tot mooi bruin bo.
Resep en foto: Nico en Charise






