


MARELI SE VINNIGE SEEKOSPASTA
Vanaand vinnige seekos pasta gemaak. Was moeg na n Lang dag by die werk.
Kook pasta soos op die verpakking
Ek het mushrooms en seekos mix gebraai in botter , knoffel en bietjie Kerrie poeier. Sout en peper na smaak , n houertjie room bygegooi , Dan dit met pasta gemeng đ
FOTO EN RESEP: Â Mareli Dahl







Laetitia Visagie
Room is heerlik maar dit is ‘n cholesterol-bom – jy kan dit vervang met ‘n klein houertjie gewone jogurt – dit proe ook romerig maar nie swaar nie en sal geen skade aanrig nie