MARELI SE VINNIGE SEEKOSPASTA



MARELI SE VINNIGE SEEKOSPASTA
Vanaand vinnige seekos pasta gemaak. Was moeg na n Lang dag by die werk.
Kook pasta soos op die verpakking
Ek het mushrooms en seekos mix gebraai in botter , knoffel en bietjie Kerrie poeier. Sout en peper na smaak , n houertjie room bygegooi , Dan dit met pasta gemeng 😝
FOTO EN RESEP: Mareli Dahl