
MAAGSEER MEDISYNE
Een mespunt Zambuck salf op jou nugtermaag vroeg oggend sit Zambuck ook in yskas dan sluk dit makliker
Meng 1 blik kondensmelk en 1 botteltjie terleton goed saam en bêre in yskas neem een teelepel vol 3x per dag or soos nodig.
Bron en foto; Johan Coetzee
Amanda Botha Nortjé
Geweer olie maak hom heeltemal gesond. En nou het die kooperasie geweerolie kapsules. Myne jare gelede met een teelepel olie per dag so vir drie dae. Baie sleg maar werk.






