JOHAN SE APPELKOOSTERT
Maak ‘n slap degie en smeer n laag deeg op die bodem van ‘n oondvaste bak.
Neem n groot blik ingelegde appelkose en pak ‘n laag appelkose bo-op die deeg
Skep weer deeg bo-oor en dan weer ‘n laag appelkose.
Bak tot bruin en giet die sap warm oor wanneer klaar
Vir die degie kan jy hierdie resep gebruik
https://www.foodloversrecipes.com/2015/11/johan-se-slapdegie-vir-verskillende-bakke/
Bron en foto: Johan Visser