

HOENDERBORSIES
Sny hoenderborsies in konsertina skywe.
Vul die skywe met gesnyde baba rosa tamaties, kaas en basielkruid blare.
Geur met sout en peper.
Sit ongegeurde dubbeldik Griekse yogurt onder in vuurvaste bak.
Gooi room oor en bak so 2 min.
Kon nie die resep op die blog opspoor nie. My eie ding gedoen.
Die room en yogurt het bietjie geskif maar het lekker gesmaak.
BRON: Groot Ontbyt
FOTO: Heibre Schronen






