

MARIETJIE SE GEORGE FOREMAN GEVULDE HOENDERBORSIES
Vir die wat ñ George Foreman het weet seker hoe lekker hy kos maak maar partykeer is die skoonmaak maar baie moeite.
Ek het hoenderborsies in foil gesit en dit so in hom gaargemaak.
Ek het spinasie met ñ witsous en mushrooms gemaak en bo oor gesmeer na my spices en kaas daarna. Wanneer jy jou pakkies insit plaas ñ houtlepel in die middel sodat die deksel nie aan die kos raak nie anders sit die kaas aan die boonste gedeelte vas.
Die borsies is heerlik sag en smaaklik
Resep en foto: Marietjie Nel






