

LINDY SE STIRFRY
2 eetl suurlemoen en avocado gegeurde olyfolie
2 klein chillies, gesny
¼ groen geel en rooi soetrissie, in repies gesny
¼ koppie wortels, in repies
koppie mushrooms, in kwarte gesny
3 vars knoffelhuisies, gekerf
5 ml nat gemmer
20 ml teriyaki sous
1 ui, gekerf
2 spring onions
1 koppie spinasie, in stukke gesny
½ koppie kool, in repies gesny
4 hoenderfilette, in repies gesny.
lang plat ertjies, so 10
Wok noodles
Olie in warm pan met chillies, gemmer, knoffel, dan hoender tot bruin.
Bietjie sout en growwe peper, groente by en net voor lig gestoom die teriyaki sous en noodles byvoeg.
Bron: Lindy Badenhorst






