
RANDREKKER MAALVLEISSOP
Ek maak my sop Groot’s kastrol
500 g maalvleis
baie groente:
wortel, rape, tamatie, uie, seldery
½ pak macaroni
½ pak spaghetti, klein stukkie gebreek
sout
2 teelepels bisto
1 pakkie bruin uie sop of enige pakkie sop
2 eetlepels meelblom, meng goed met sop
Dit is baie lekker, as dit te dik sop is, voeg nog water by.
Resep: Hannes Dempers






