

KOOS SE FRIKKADEL IN DIE NES
Bietjie Ryk maar lekker.
Weet nie eers of daar so n resep op die blog is nie.
Ek hoor mense praat en as dit lekker klink probeer ek so iets uit my kop maak, maar volgens wat ek dink sal lekker wees.
Ek het wors vulsul gevat wat nie gebruik was nie en n paar Meat Balls gemaak so 1,5 keer die grote van n golf bal.
Die Meat Balls in die oond gebak tot amper gaar. Dit was nog rooi/peink in die middel.
Eiers geklits en n Jumbo Cuff Cake pannetjie gevul so 50% en toe die Meat Balls in die eier geplaas(Nou al koud)
Daarna Kaas oor gerasper en in die oond gebak op 160 grade tot dit vir my gaar gelyk het.
Ek was nogal verras met die vorm wat die eier en die kaas gemaak het rondom die Meat ball
Resep en foto: Koos van der Merwe






