

KERRIE-TUNASLAAI
1ui fyngekap
2 selderystingels fyn gekap of rooikool fyngekap ( die slaai is met rooikool gedoen )
2x 170g tuna ( gedreineer )
1/2 geel soetrissie in blokkies gesny
1/2 komkommer in blokkies gesny
Sous:
1k mayo
3e blatjang
1t kerriepoeier
1t suurlemoensap
knypie sout en peper
meng die sous alles saam dit kan gemeng word met die slaai of skep die slaai in jou bord en skep sous oor die slaai dit kan ook opgedien word deur die slaai op blaarslaai te skep en dan die sous oor te skep en geniet
RESEP EN FOTO: Gideon Louw






