

KERRIE ALA MARTIN
1Kg Mutton/Hoender.
Kwart koppie olie.
1 Ui.
2 Teelepel Chilli poeier.
Kwart teelepel Tumeric/Borrie.
1 Teelepel Dhania poeier.
Half teelepel Garum masala.
1 en n 1/2 teelpel gemmer en knoffel.
Sout na smaak.
3 Gerasperde tamaties.
5 Aartappels.
Metode:
Gooi olie in pan en braai ui en gooi ook di vleis met die gemmer en knoffel asook bietji sout en braai vir 20 min.
Voeg dan die res by en kook verder. Gebruik kook water om op te top. Sodra vleis begin sag word voeg aartappels by en kook tot sag.
Bedien met rotti/rys/pap.
Bron: Martin Mulder






