

VINNIGE MELKTERT MELKKOS
Gisteraand 9uur is ek toe mos lus vir melk kos en ek het nie baie melk nie so vra toe vir my slim moeder Elizabeth Ann Nieuwenhuis raad, briljant! Vat Moirs Baked Milktart ready mix, vat 3/4 van die water en botter en kook saam pakkie inhoud vir twee minute, sit voor met klontjie botter en kaneelsuiker, Siedaar!
Resep en Foto – Lee-Anne Snyman






