

KOMBINASIE MUFFINS
500gr Golden Cloud Vanilla Muffin Mix
2 Eiers
100ml Kookolie
225ml Water
Klits die eiers, olie en water saam en roer deur muffin mix
Ek het net 3 gemaak met die groenvye, sommer net 3 groenvye gesnipper en in pannekies gemeng.
Vir die res het ek 200gr Crunchy Peanut Butter deurgeroer en in muffin pannekie geskep.
Gebak by 180 * vir 20 min
Foto en resep: Mariette Heydenrych-Kotze






