

GEBRAAIDE KWEPERS
3 kwepers gewas en goed afgevee.
Sny in ¼ te haal pit uit. Sprinkel dadelik suurlemoen sap oor en sit in ‘n pan op foelie.
Sit klontjies botter op.
Strooi bruinsuiker en strooisuiker oor.
Sprinkel bietjie water oor.
Maak toe met die foelie.
Bak teen 180ºC vir 1 ½ uur, draai die kwepels om elke ½ uur.
Laaste 15 minute, maak foelie oop, strooi weer bietjie suiker oor.
Bedien met room, vla, roomys
Resep en foto: Emma Beetge






