

MARIE SE ONTBYT MUFFINS
Spek (bacon) klein opgesny en gebraai met uie, blokkies tamatie, sout en peper.
6 Eiers geklits met 1 koppie melken 1 opgehoopte teelepel bakpoeier.
Muffin pannetjie goed gespuit met “Sprau and Cook”. Maak drie kwart vol met spek mengsel. Strooi ń bietjie kaas oor en giet eier oor.
Bak vir 30 minute teen 180 grade C
Nota: mens kan self gaar maalvleis gebruik
Resep ingestuur deur Marie Rheeder Troskie






