

DIEPGEBRAAIDE OREO KOEKIES
Meng saam :
1 koppie Snowflake Plaatkoekie mix
1 ekstra groot eier
3/4 koppie melk
1 eetlepel olie
1 pakkie Oreo koekies
Doop die koekies in die beslag en deep fry in warm olie.
Laat afkoel en bestrooi met versiersuiker poeier
Geniet!
RESEP EN FOTO: Monique Grobbelaar






