NASHMIA SE LEKKERSTE PASTA
1 blik denny’s cream of condensed mushroom soup,
250ml melk,
2 eiers,
sout en pepper vir smaak,
2 koppies gerasperde kaas
Meng als saam. Plaas jou gaar pasta in n oondbak, gooi die mengsel oor die pasta en bak vir 20min.
Bron: Nashmia Patel
Kommentaar: Carol-Lee Foster: Nashmia Patel jou resep is n wenner. Ek wou nog m foto neem toe is die bak leeg. En ek was bang dit gaan te min wees! Baie dankie
(submit: Adam)