

LEKKER BEES STEW
Handvol droe appelkosies,
2 uie,
raja mild en spicy kerrie,
lepel borrie,
1.5 kg stewing beef.
Kook tot sag. Voeg groente by: patats, aartappels, butternut en gemengde bevrore groente. Koop tot net sag. Geen suiker by nie. Die droe vrugte verskaf die suiker, daar is gedroogde klapper ‘shavings’ ook in. Patat gee ook soetigheid en verdik die bredie. Dus nie verdikkingsmiddel nodig nie.
BRON – Charlene Colyn






