RIAAN SE EISBEIN
Die eisbien is soos volg:
1kg Eisbein. Kook in hoener aftreksel vir 3ure op med hitte saam. strain en laat afkoel.
Marineer vir 48 uur soos volg:
200gr botter gesmelt,
100ml appelkoos konfyt,
1tl gemmer,
druppel bruin asyn.
Meng alles saam, sit eisbein in plastiese sak en gooi marinade oor eisbein. Na marineer van 48 ure klaar is, sit oond op 180 grade en plaas eisbein in oond vir 45min. Gebruik oorblywende marinade en baste eisbein elke 15 min. Whalla. O, moet nie sout gebruik nie, gerookte vark en botter het klaar baie sout.
BRON – Riaan van Rooyen








