RIAAN SE EISBEIN

RIAAN SE EISBEINtested

RIAAN SE EISBEIN
Resep en foto:Riaan van Rooyen
FOOD LOVER RECIPES
Die eisbien is soos volg:
1 kg Eisbein. Kook in hoenderaftreksel vir 3 ure op med hitte saam. Dreineer en laat afkoel.
Marineer vir 48 uur soos volg:
200 g botter gesmelt
100 ml appelkooskonfyt
1 teelepel gemmer
druppel bruin asyn

Meng alles saam, sit eisbein in plastiese sak en giet marinade oor eisbein. Na marineer vir 48 ure, wanneer klaar is, sit oond op 180ÂșC en plaas eisbein in oond vir 45 min. Gebruik oorblywende marinade en baste eisbein elke 15 min. Whalla. O, moet nie sout gebruik nie, gerookte vark en botter het klaar baie sout.